Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[Download] "Die Nuwe Afrikaanse Makrogids" by Isabel Uys " eBook PDF Kindle ePub Free

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Die Nuwe Afrikaanse Makrogids
  • Author : Isabel Uys
  • Release Date : January 20, 2020
  • Genre: African Languages,Books,Reference,Foreign Languages,
  • Pages : * pages
  • Size : 4063 KB

Description

Hierdie boek, Die Nuwe Afrikaanse Gids, is in 2020 nagesien en baie uitgebrei. Ouers, leerders, studente onderwysers, skrywers, almal ‒ hierdie is die boek waarvoor julle gewag het! Dis is nie 'n gewone taalgids nie. Dis ook 'n naslaanwerk met lang lyste inligting wat dikwels benodig word, taalreëls en baie nuttige algemene kennis. Die meeste taalinligting wat na gesoek word, is in hierdie omvattende bron te kry.

Voorbeelde van onderwerpe in die eerste deel van die boek: verkleinwoorde, meervoude, manlik en vroulik, geslag, geluide van diere, die direkte en indirekte rede, samestellings, woordsoorte, afkortings, idiome en spreekwoorde, een woord vir baie, versamelname, tydsvorme, sinonieme, antonieme, en veel meer.
Algemene kennis: die aarde, planete en dwergplanete, lande en hoofstede, vorige en huidige wêreldleiers, omrekeningstabelle, geldstelsels, uitvindings, geldstelsels van die wêreld, fobies, die Olimpiese Spele, inligting oor Suid-Afrika, en veel meer.

Die boek is nie bedoel vir taalkundiges nie, maar vir die gewone publiek. Alles is so eenvoudig moontlik verduidelik sodat die boek vir almal in 'n huisgesin nuttig kan wees.

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids is 'n onmisbare bron vir almal wat korrekte taalgebruik en punktuasie wil aanleer, of wat inligting benodig. Die boek is 'n uitstekende bron vir leerders ‒ vir huiswerk of eksamenvoorbereiding. 'n Boek vir elke huis.


Ebook Free Online "Die Nuwe Afrikaanse Makrogids" PDF ePub Kindle